Wie is Ons?

voorstelle en aanbeveelings

Maatskappy
waardes

Ons strewe daarna om net die beste diens te lewer aan ons boere met net die beste organiese produkte. Elke boer se behoeftes verskil en ons spandeer die tyd en aandag om aan u spesifieke behoeftes te voorsien. Ons het n doelgerigte span agter ons wat sal seker maak dat alle vrae beantwoord word. Hetsy u gewasse stresfaktore ondervind het, ektra energie benodig of net die algemene plantgesondheid , verbeter moet word, is ons hier met voorstelle en aanbeveelings.

Verskaffing van die beste dienste

Lumadre het n passie vir die landboubedryf en wil graag boere help!

WIE IS ONS

Verspreiders

Ons verspreiders is noukeurig uitgesoek met dieselfde waardes as Lumadre. Almal is opgelei om ons produkte op die regte groei stadiums aan te beveel.

Ons is n familiebesigheid wat ons deure ge-open het op 1 September 2021. Ek is self n boer in die Noord Wes omgewing en wil produkte nader wat ons weet werk. Sodoende kry elke boer n reverdige kans op n suksesvolle oes. Ons nader en versprei slegs produkte waarin ons glo. Ons het ons produkte suksesvol beproef op verskeie plase en gewasse.

Boer is in my bloed en wil dit laat voortleef in my 3 seuns. Ons glo ons dade is ‘n baie sterker voorbeeld vir ons kinders as net woorde. Gee ons n kans om dit ook vir u te wys.

Jesus is soos suurstof jy kan Hom nie sien nie, maar jy kan ook nie sonder Hom leef nie!

Suksesvolle oes hang af van die korrekte toepassing van die korrekte produkte!